Baie welkom aan al ons Maatjies en Mammas!

Baie welkom aan al ons Maatjies en Mammas!

Lilly sien uit om binnekort in JOU dorp te kom kuier. Sluit gerus aan by ons Facebook blad (Lilly van Liekieland) vir die jongste nuus, toerdatums en kompetisies.

Lilly se hartjie sing want haar CD en DVD is beskikbaar! Vir slegs R80 per CD en R100 per DVD kan maatjies deel hê in al die dans en pret.

Lilly sien baie uit daarna om al haar maatjies te ontmoet. Dankie vir julle ondersteuning, saam vul ons die wêreld met musiek en maak dit ‘n gelukkiger plek.

Lilly Kantoor

Borge:

Logo Garden-Route-Mall-logo