Category: Biografie

Die Talent Agter Lilly

Biografie van Tikara Carin Groenewald –    (Tikara) Carin Groenewald se musiektalent is soos die pot aan die einde van die reënboog…propvolskatte! Sy is gebore en getoë in Welkom/Riebeeckstad in die Vrystaat en hier behaal sy haar Senior Sertifikaat en leer op gehoor elf instrumente speel. (klavier,orrel,trek-klavier, kitaar, blok-fluit, dromme, bas-kitaar, viool, bekfluitjie, klokkespel en peniefluitjie). Sy gradueer in November… Read more →