Welkom by Liekieland!

Baie welkom aan al ons Maatjies en Mammas!

Lilly van Liekieland se CD is nou beskikbaar teen R80.00. Ons pos ook graag vir jou (posgeld slegs R30)

Lilly sien uit om binnekort in JOU dorp te kom kuier. Sluit gerus aan by ons facebook blad (Lilly van Liekieland) vir die jongste nuus, toerdatums en kompetisies.

Lilly se hartjie sing want haar DVD is beskikbaar vir R100! Nou kan maatjies deel in die dans en pret!

Lilly sien baie uit daarna om al haar maatjies te ontmoet. Dankie vir julle ondersteuning, saam vul ons die wêreld met musiek en maak dit ‘n gelukkiger plek.

Lilly Kantoor

Post navigation